Meat Loaf

Meat Loaf
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Meat Loaf in February 2009

Geboortenaam Marvin Lee Aday
Geboorte 27 September 1947
Dallas, Texas, Verenigde State
Sterfte 20 Januarie 2022 (op 74)
Nashville, Tennessee, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Musikant, sanger, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1968–2022
Webwerf meatloaf.net
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Meat Loaf (gebore Marvin Lee Aday; 27 September 1947 - 20 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse musikant, sanger, akteur en vervaardiger. As akteur was hy bekend vir sy rolle in die rolprente The Rocky Horror Picture Show (1975), Fight Club (1999), Formula 51 (2001), en BloodRayne (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search